Verhurings Agentskap


Verhurings AgentskapVerhuringsagent & kantoor admin pos beskikbaar.Voltyds:Maandae tot Vrydae: 9h00 - 19h00Elke tweede Saterdag: 8h30 - 14h00Maandeinde is werk nie onderhandelbaar.Salaris:R per maandOortyd word vergoedVoorkeure:Dadelik beskikbaarHardwerkendDoelgerigTyd georinteerdGoeie menseverhoudingeGoeie praat- en skryfvermo, Afrikaans en EngelsGeldige rybewysSober gewoontesStuur asb u CV met onlangse foto na ******
Posted
05/05/2022
Location
Cape Town, WC, ZA