Eksterne Ouditbestuurder - B Com Rekeningkunde (Hons) En Voltooide KlerkskapNoodsaaklik


*EKSTERNE OUDITBESTUURDER - *B Com Rekeningkunde (Hons) en voltooide klerkskap noodsaaklik Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie Ligging: Brooklyn, Pretoria-Oos Salaris: R 26 per maand *Noodsaaklike kwalifikasie: B Com Rekeningkunde (Hons) en voltooide klerkskap* * n Gevestigde Ouditeursfrima in Brooklyn is opstoek na n Bestuurer van n ouditspan * Bestuur van eie klint begroting * Uitstekende en professionele kommunikasie met klinte * Afrikaans en Engelssprekend * Kennis en werksondervinding van IFRS en IFRS vir SME * Moes voorheen op CaseWare gewerk het. * Kennis van Sage Online en Xero sal 'n bonus wees. Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na Epos: (******)(mailto:******) Onderwerp: *OUDITBESTUURDER* Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol. OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT ) Kontaknommer: Epos: (******)(mailto:******) Webtuiste: ( Facebookblad: ( *LinkedIn: (BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van 'n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir 'n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules gebruik word, moet u asseblief nie aansoek doen nie.Salaris: R 26 per maand
Posted
05/05/2022
Location
Pretoria, GT, ZA